Beesskaal.com – P3000 met Weegplatform
| As u op soek is na ‘n top gehalte lewende hawe skaal, is hierdie bees skaal vir u!
| Kapasiteit: 3000kg x 500g
| Dimensies: 2450mm x 700mm x 350mm
| Loopvlak: 400mm breed
| Kabels: 5 meter elk
| Herlaaibare Battery en permanente 220V word verskaf met ‘n 20 uur werkstyd
| Koppel met rekenaar of drukker (printer) as ‘n standaard funksie
| Industriele Ontwerp, staal kompressie vernouer, hoë kapasiteit en hoogte verstelbare voetstukke
| Soliede vragsel monterings
| Elekro-gegalvaniseerde afwerking vir beskerming teen die elemente
| 2 Jaar waarborg op vervaardiging
| 1 Jaar waarborg op Elektronika
| Trots vervaardig in Suid Afrika
| Beesskaal – Sedert 2005 steeds n leier op die vervaardiging van Lewendehawe weeg toerusting
| Aflewering na jou naaste dorp kan teen addisionele koste gereël word
Beesskaal.com – P3000 with Weighing Platform
| If you are looking for a top quality livestock scale, this cattle scale is for you!
| Capacity: 3000kg x 500g
| Dimensions: 2450mm x 700mm x 350mm
| Walkway: 400mm wide
| Cabels: 5 meter each
| Rechargeable battery with permanent 220V is supplied with 20 hours work time per full charge cycle
| Industrial Design, steel compression constrictor, high capacity and height adjustable pedestals
| Solid loadcell mounting
| Electro Galvanized finishing for protection against the elements
| 2 Year guarantee on workmanship
| 1 Year guarantee on electronics
| Proudly manufactured in South Africa
| Beesskaal – Since 2005 a leader in the manufacture of livestock weighing equipment
| Delivery to your nearest town can be arranged at additional cost




